Elke swangerskap is spesiaal en moet gekoester! Maar dit is veral belangrik vir jou eerste swangerskap. Kondig jou swangerskap aan op ‘n mooi en spesiale manier en dokumenteer die belangrike mylpale van jou swangerskap. Met die pragtige swangerskap mylpaal kaartjies kan jy die spesiale en unieke tyd van jou lewe vasvang om virewig te koester.
NO EXTRA SHIPPING
PostNet to PostNet – Items will be shipped to the nearest PostNet of the address you have entered.
You will be notified via email once your order has been shipped with the necessary tracking code
Nicolette Arends (verified owner) –
Die oulikste kaartjies! Dit was binne twee dae by my afgelewer. Ek’s só in my noppies. Dankie vir die puik diens 🙂